FREE SHIPPING ON ORDERS OVER R500! (PUDO locker to locker)

Verhale van die Weskus: Margaret Bakkes Omnibus

R50,00

Waar jou skat is en Die hart van Meeubaai het as aparte romans verskyn en is nou in omnibusvorm beskikbaar as Verhale van die Weskus; onvergeetlike liefdesverhale wat in ‘n pragtige deel van die land afspeel.

1 in stock

Description

Waar jou skat is en Die hart van Meeubaai het as aparte romans verskyn en is nou in omnibusvorm beskikbaar as Verhale van die Weskus; onvergeetlike liefdesverhale wat in ‘n pragtige deel van die land afspeel.

Waar jou skat is: Leon is verknog aan Duineplaas – en aan Nicola. Maar Nicola deel nie sy liefde vir dié eensame strand aan die Weskus nie, daarom gaan Leon alleen daarheen vir vakansie. En in hierdie wintervakansie begaan hy in ‘n vlaag van wilde hartstog ‘n onbesonnenheid wat lank daarna nog in sy en Nicola se lewe sal weerklank vind.

Die hart van Meeubaai: Op ‘n dag is hy net daar, die vreemdeling in sy sportmotortjie. Hy is ‘n skilder en het inspirasie op die vissersdorpie kom soek. Vir Santie maak hy’n wonderwêreld oop – dié van verf- en beeldhoukuns en -dié van die liefde. Maar Santie se hardvogtige pa het reeds besluit sy dogter sal nooit haar kunstalent ontgin of met ‘n ander man as die een wat hy vir haar uitgesoek het, sy huis verlaat nie. En daar is nog ‘n man in die skaduwee …

Sagteband

Begin van geelvlekke
Naam geskryf binne die voorblad

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0