FREE SHIPPING ON ORDERS OVER R500! (PUDO locker to locker)

Tietiesbaaikos – Pieter Pieterse

R50,00

Daar op Tietiesbaat, deuskant Paternoster, het die storieman Pieter Pieterse sy karavaantjie, “Die Spookhuis”, tussen die rotse staangemaak, sy tikmasfientjie “Toktokliefling”, nadergetrek, en dié stories vertel van Tietiesbaai en sy mense.

1 in stock

Description

Die lang verwagte heruitgawe van ‘n ou gunsteling! Daar op Tietiesbaat, deuskant Paternoster, het die storieman Pieter Pieterse sy karavaantjie, “Die Spookhuis”, tussen die rotse staangemaak, sy tikmasfientjie “Toktokliefling”, nadergetrek, en dié stories vertel van Tietiesbaai en sy mense. Dit alles, terwyl die ysterpot eenkant op die kole prut met seekosding, en elkers, so dat dit nie sal agterkom nie, gooi die 1 kosman die een of ander mêgheftetjie daarby in. En so Word seekos-potjiekos…koningskos. As dié dieplekker lag- stories n traan wil staan en bykry, dan breek ‘n mens maar so Saam-saam C laatoesie se nek, wat. Dis ‘n boek die wat ‘n mens lus maak vir Tietiesbaai – ‘n boek om aan te smul. Sagteband Baie goeie kondisie

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0