Op Uitnodiging van Anna – Ela Spence

R20,00

Dit is hoogmoed wat dikwels daarvoor verantwoordelik is dat iemand nie werk-lik geluk kan vind nie. So was dit byvoorbeeld in die geval van die hoog-hartige Anna Claassens. Sy en haar broer, Carl, was die kinders van ryk Dirk Claassens. Juis omdat Anna se hooghartigheid dit vir haar onmoontlik gemaak het om spontaan met mense […]

1 in stock

Description

Dit is hoogmoed wat dikwels daarvoor verantwoordelik is dat iemand nie werk-lik geluk kan vind nie. So was dit byvoorbeeld in die geval van die hoog-hartige Anna Claassens. Sy en haar broer, Carl, was die kinders van ryk Dirk Claassens.
Juis omdat Anna se hooghartigheid dit vir haar onmoontlik gemaak het om spontaan met mense om te gaan, het sy vir ‘n lang ruk oorsee gegaan om daar verder te gaan studeer. Sy het vir Reinier tot siens gesê ‘n jong man vir wie sy amper lief kon wees en haar later in Duitsland bevind waar sy met die adellike Peter von Hohenberg goed bevriend geraak het.
Ten spyte daarvan dat Anna Claassens feitlik enigiets kon bekom wat deur geld gekoop kan word, het ware geluk haar voortdurend ontwyk. En so het dit voortgegaan totdat sy as mens gelouter is.
OP UITNODIGING VAN ANNA
is nog een van Ela Spence se lekkerlees-verhale wat deur haar leserskring geniet sal word.
Eike Boekkplub hardeband uitgawe.

Condition: Good

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0