FREE SHIPPING ON ORDERS OVER R500! (PUDO locker to locker)

Mahala – Chris Barnard

R40,00

Mahala – Chris Barnard Wenner van die Hertzogprys Nege jaar lank het Delport vir hom weggekruip. Maar toe, een laatmiddag in Caipemba, het Malia Domingo opgedaag. Kondisie: Goed. Naam van vorige eienaar geskryf voor in boek.

1 in stock

Description

Mahala – Chris Barnard Wenner van die Hertzogprys Nege jaar lank het Delport vir hom weggekruip. Maar toe, een laatmiddag in Caipemba, het Malia Domingo opgedaag.

Vir Delport was sy n vreemdeling en hy wou haar afgeskud kry, maar sy het iets van Ritter met haar saamgebring sy gesig, in die vorm van n masker. Of was dit nie regtig Ritter se gesig nie? Rondom die vae herinneringe van n moord het Chris Barnard n roman gebou n roman wat sy vertrekpunt het in die soort situasie wat gewoonlik by n populêre spanningsverhaal tuishoort.

Maar die wyse waarop hy hierdie situasie hanteer en benut, laat dit ontplooi tot veel méér: dit word n speurtog na die hoe en die waarom van die syn.

Dié boek is bekroon met die Hertzogprys vir Prosa (1973) en die WA Hofmeyr-prys (1974).

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0