Maar Wie Snoei die Rose in die Nag? – Abraham H de Vries

R40,00

In ‘n vertroude vertellerstem, ‘n stem wat byna uniek is in Afrikaans, word die leser herinner aan die verstrengeldheid van die magiese en aardse van ons lewens. Die verhale gaan onder meer oor spoke en ven- dusies, Or ‘n nuwe lig op die bekende Stanley de Wit se ster teen die berg, oor die verteller […]

1 in stock

Description

In ‘n vertroude vertellerstem, ‘n stem wat byna uniek is in Afrikaans, word die leser herinner aan die verstrengeldheid van die magiese en aardse van ons lewens. Die verhale gaan onder meer oor spoke en ven- dusies, Or ‘n nuwe lig op die bekende Stanley de Wit se ster teen die berg, oor die verteller se onpaar ooms, ‘n vreemde begrafnis, die rol van toeval. Daar is die herkenbare maar ook die misterieuse. Verhale van hartseer en humor, lokkende geheime, vreemde karakters, triekster-elemente. Nuwe kortverhale deur ‘n meester van die genre.

Condition: Like New

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0
YOUR CART
  • No products in the cart.