FREE SHIPPING ON ORDERS OVER R500! (PUDO locker to locker)

Die Stiltetydbybel Vir Vroue – Maretha Maartens

R55,00

DIE STILTETYDBYBEL vir vrone is saamgestel vir die vrou van vandag, en kan met groot vrug gebruik word vir persoonlike stiltetyd asook Bybelstudie in groepe. Dit bevat die volledige Nuwe Vertaling van die Bybel (Nuwe Testament), verdeel in 365 dae wat die leser in staat stel om die hele Nuwe Testament in een jaar deur te lees. Kondisie: Begin van natuurlike geelvlekke en ‘n geskrewe geskenktoewyding voor in die boek; andersins baie goeie kondisie.

1 in stock

Description

DIE STILTETYDBYBEL vir vrone is saamgestel vir die vrou van vandag, en kan met groot vrug gebruik word vir persoonlike stiltetyd asook Bybelstudie in groepe.

Dit bevat die volledige Nuwe Vertaling van die Bybel (Nuwe Testament), verdeel in 365 dae wat die leser in staat stel om die hele Nuwe Testament in een jaar deur te lees.

Vir elke dag is daar ‘n inspirerende oordenking wat die lig van God se Woord laat val op die vrou in haar elkedagse lewe: huwelik, gesin, beroep, vrouwees… Aan die einde van elke dagstuk vind jy ‘n kerngedagte, bedoel om verdere nadenke en geestelike groei te stimuleer.

‘n Indeks van aktuele temas vir naslaandoeleindes dra daartoe by om DIE STILTETYDBYBEL vir vroue ‘n treffer te maak.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0