FREE SHIPPING ON ORDERS OVER R500! (PUDO locker to locker)

Die Judaskus – Joan Hambidge

R50,00

‘n Gefiksionaliseerde memoir Op twee vlakke het alles afgespeel. ‘n Liefdesrelasie wat verkeerd loop en bo-oor dit heen die outeur as ‘n metafiksionele waarnemer wat alles intens registreer ten einde hierdie verhaal te kan skryf. Hardeband Slytasie aan stofomslag Andersins soos nuut.

1 in stock

Description

‘n Gefiksionaliseerde memoir Op twee vlakke het alles afgespeel. ‘n Liefdesrelasie wat verkeerd loop en bo-oor dit heen die outeur as ‘n metafiksionele waarnemer wat alles intens registreer ten einde hierdie verhaal te kan skryf.

‘n Verhaal wat inbuig op sigself en ‘n verhaal wat n verslag word van die onbewustese mag om n situasie te dikteer. So beskou, verkry Die Judaskus met sy diskoerswisselinge en intertekstualiteit ‘n meditatiewe en selfs elegiese tekstuur en word die uitdagende grensoorskrydings -werklikheid versus fiksie; (literêre) teorie versus praktyk; gay versus heteroseksueel juwele in ‘n net wat skitter in hul poëtiese individualiteit, maar ook weerkaats en terugkaats.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0