FREE SHIPPING ON ORDERS OVER R500! (PUDO locker to locker)

Die Doelgerigte Lewe – Rick Warren

R40,00

Hierdie boek sal jou help om te verstaan waarom jy leef, en wat God se wonderlike plan vir jou is-sowel hier en nou as in die ewigheid. Rick Warren sal jou gids wees tydens ‘n persoonlike geestelike reis van 40 dae wat jou ‘n nuwe antwoord op die lewe se belangrikste vraag sal gee: Wat op aarde doen ek nou cintlik hier? As jy weet waarom God jou geskep het, sal jy minder stres beleef, jou energie kan fokus, jou besluite vereenvoudig, betekenis aan jou lewe gee, en belangrikste, joself vir die ewigheid voorberei. Kondisie: Uitstekend

1 in stock

Description

Hierdie boek sal jou help om te verstaan waarom jy leef, en wat God se wonderlike plan vir jou is-sowel hier en nou as in die ewigheid. Rick Warren sal jou gids wees tydens ‘n persoonlike geestelike reis van 40 dae wat jou ‘n nuwe antwoord op die lewe se belangrikste vraag sal gee: Wat op aarde doen ek nou cintlik hier? As jy weet waarom God jou geskep het, sal jy minder stres beleef, jou energie kan fokus, jou besluite vereenvoudig, betekenis aan jou lewe gee, en belangrikste, joself vir die ewigheid voorberei.

Die doelgerigte lewe is ‘n boodruk vir ‘n Christelike lewe in die 21ste eeu’n leefwyse wat op God se ewige waardes gegrond is, en nie op kulturele waardes nic. Met meer as 1 200 Skrifaanhalings en verwysings daag dit die gewone omskrywings van aanbidding, gemeenskap, dissipel skap, bedienings en evangelisme uit. In die tradisie van Oswald Chambers bied Rick Warren wysheid oor die kern en wese van die lewe.
Dit is ‘n boek van hoop en uitdaging wat jy weer en weer sal lees. Dit gaan ‘n klassieke teks word wat talle toekomstige generasies op prys gaan stel.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0