Description
Lennet Loots is ‘n alleenloper. Hy woon op ‘n lappie grond buite Baardskeerdersbos waar hy boer met groente en vrugte, en dagga. Jare gelede was hy ‘n gewone rekenmeester wat ‘n gewone voorstedelike bestaan gevoer het, maar iewers langs die pad het hy alles opgegee sy meisie, sy loopbaan, sy pa (wat hy vermy, al woon hy net om die draai).
Die daggaboer is ‘n ontroerende debuutroman – die verhaal van ‘n jong man wat verkies om eerder in ‘n karavaan van hand tot mond te lewe as om die waarheid te konfronteer.
Reviews
There are no reviews yet.