FREE SHIPPING ON ORDERS OVER R500! (PUDO locker to locker)

Die Biljoenêr se Babawraak – Jennie Lucas

R25,00

Hy sal Anna as sy bruid besit, en haar leer wie baas is! Mills & Boon Modern reeks Groot druk

1 in stock

Description

Sy minnares. … Vir Anna Rostoff was dit opwindend om vir Nikos Stavrakis te werk – tot een noodlottige nag toe die Griekse magnaat met haar liefde gemaak het… Sy baba Maar toe kry Nikos vir hom ‘n nuwe minnares en Anna vlug na die laaste plek waaraan hy sou dink om haar te vind. Nege maande later moet Anna ‘n pap babatjie – en ‘n gebroke hart – versorg. Sy vrou? Nikos is briesend toe hy ontdek dat Anna sý seun weggeneem het – hy sweer dat hy wraak sal neem! Hy sal Anna as sy bruid besit, en haar leer wie baas is!

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0