Daaglikse Gesprekke – Ena Murray

R15,00

In talle huise het Ena Murray deur die jare ‘n bekende en geliefde naam geword. Wie haar boeke ken, sal weet: Hier is iemand aan die woord na wie ‘n mens graag luister, iemand by wie jy tuis voel En nou, in Daaglikse gesprek, kom lê sy weer besoek af by haar duisende vriende – […]

1 in stock

Description

In talle huise het Ena Murray deur die jare ‘n bekende en geliefde naam geword. Wie haar boeke ken, sal weet: Hier is iemand aan die woord na wie ‘n mens graag luister, iemand by wie jy tuis voel
En nou, in Daaglikse gesprek, kom lê sy weer besoek af by haar duisende vriende – hierdie keer met ‘n dwingende uitnodiging: Kom loop saam met my die pad wat die Here vir sy mense bestem het!
Uit haar persoonlike omgang met die Skrif uit haar eie ervaring met die lewe van die gees bring sy in 365 dagstukke boodskappe vir elke dag van die jaar. Sy vermaan, sy verduidelik, sy bemoedig, sy roep op tot nadenke. En dan, aan die einde van elke dagstuk, lei sy haar lesers in ‘n kort, kernagtige gebed na die Troon van Genade.
Daaglikse gesprek is ‘n boek vir die private stiltetyd, ongeag die ouderdom van die leser. Dit is n boek ook vir die gesin wat sáám 0or die dinge van God wil besin
Hardeband
Algehele goeie kondisie

Condition: Good

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0
YOUR CART
  • No products in the cart.