FREE SHIPPING ON ORDERS OVER R500! (PUDO locker to locker)

Audrey Blignault: Uit die Dagboek Van ‘n Vrou – Saamgestel deur Mario Heese

R100,00

Audrey Blignault was vir ‘n paar geslagte lesers die bekendste, mees geliefde skrywer in Afrikaans. Dit bly sy steeds. Hierdie versameling essays – oorspronklik geskryf vir die tydskrif Sarie, maar gepubliseer oor ‘n paar dekades – is uitgesoek deur Audrey se dogter, Marié Heese.

1 in stock

Description

Audrey Blignault was vir ‘n paar geslagte lesers die bekendste, mees geliefde skrywer in Afrikaans. Dit bly sy steeds.

Uit die dagboek van ‘n vrou bied ‘n beeld van Audrey se lewe: haar blydskap, haar hartstogtelike liefde vir boeke: haar verset teen literêre modegiere en genadelose selfevaluering van haar werk; haar liefde vir Boeregrappe, passie vir poësie, afkeer van enige vorm van aanstellerigheid, aanpasbaarheid, verbete uithouvermoë, en die moed om verlies en verlange te verwerk.

Hierdie versameling essays – oorspronklik geskryf vir die tydskrif Sarie, maar gepubliseer oor ‘n paar dekades – is uitgesoek deur Audrey se dogter, Marié Heese.

Naam van vorige eienaar voor in boek, andersins baie goeie kondisie.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0