Die ma wat jy graag wil wees – Cheri Fuller

R2,00

Daar was ‘n tyd toe jy daarvan gedroom het om ‘n ma te word – en nou is jy een. Maar miskien vind jy so tussen die gemors wat opgeruim moet word, die gehuil en die kinders wat rondgery moet word dat jy gedreineer word. En daarom loop jy die oomblikke waama jy die meeste […]

1 in stock

Description

Daar was ‘n tyd toe jy daarvan gedroom het om ‘n ma te word – en nou is jy een. Maar miskien vind jy so tussen die gemors wat opgeruim moet word, die gehuil en die kinders wat rondgery moet word dat jy gedreineer word. En daarom loop jy die oomblikke waama jy die meeste uitgesien het, mis
Die diep persoonlike boodskap van Die ma wat jy graag wil wees moedig jou aan om die formules te vergeet, en op God se wysheid staat te maak in die opvoeding van jou kinders. Cheri Fuller herinner jou in liefde aan wat werklik saak maak in hierdie tog so kortstondige seisoen van ma-wees: om jou kinders lief te hê terwyl jy op God steun.
Sagteband
Soos nuut
BBNY
BBAF

Condition: Like New

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0