FREE SHIPPING ON ORDERS OVER R500! (PUDO locker to locker)

Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte – Saamgestel deur Fanie Olivier

R75,00

Allerliefste, ek stuur vir jou ‘n rooiborsduif want niemand sal ‘n boodskap wat root is skiet nie. Ek gooi my rooiborsduif hoog in die lug en ek weet al die jagters sal dink dis die son. Kyk, my duif kom op en my duif guan onder en waar hy vlieg daar skitter oseane en bome […]

1 in stock

Description

Allerliefste, ek stuur vir jou ‘n rooiborsduif want niemand sal ‘n boodskap wat root is skiet nie. Ek gooi my rooiborsduif hoog in die lug en ek weet al die jagters sal dink dis die son. Kyk, my duif kom op en my duif guan onder en waar hy vlieg daar skitter oseane en bome word groen en hy kleur my boodskap so bruin oor jou vel Want my liefde reis met jou mee, my liefde moet soos ‘n engel by jou bly. soos vlerke, wit soos ‘n engel. Jy moet van my liefde bly weet soos van ulerke waarmee jy nie kan vlieg nie -BREYTEN BRETTENBACH Sagteband Baie goeie kondisie met die begin van natuurlike geelvlekke

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0