FREE SHIPPING ON ORDERS OVER R500! (PUDO locker to locker)

Piet-my-vrou en Nagspel – Chris Barnard

R40,00

JOHANNA: Krisjan, wat mens van jouself weet, is belangriker as wat ander mense glo. Ek wil nie my naam red en my selfrespek verloor nie. KRISJAN: Ek is jammer om dit vir jou te moet se, maar ek baklei vir meer as net vir jou. JOHANNA: Ja, ek weet, Jy’s ‘n advokaat – KRISJAN: Vererg hom. Dit gaan nie daaroor nie! Ek baklei vir die reg om naief te wees. Soos jy was. Vir die reg om om te gee. Dis hoekom jy in hierdie gernors is. Omdat jy vergeet het die wêreld is ‘n siek plek. Nagspel LINDER: Kom…

1 in stock

Description

JOHANNA: Krisjan, wat mens van jouself weet, is belangriker as wat ander mense glo. Ek wil nie my naam red en my selfrespek verloor nie.

KRISJAN: Ek is jammer om dit vir jou te moet se, maar ek baklei vir meer as net vir jou.

JOHANNA: Ja, ek weet, Jy’s ‘n advokaat –

KRISJAN: Vererg hom. Dit gaan nie daaroor nie! Ek baklei vir die reg om naief te wees. Soos jy was. Vir die reg om om te gee. Dis hoekom jy in hierdie gernors is. Omdat jy vergeet het die wêreld is ‘n siek plek.

Nagspel

LINDER: Kom ons speel jy’s nie vir my bang nie. Kom ons speel jy vertrou my. Ons speel daar’s nie ‘n swerm polisie op pad hiernatoe nie: Hoe klink dit vir jou?

Sy reageer glad nie.

LINDER: Ons speel ek is nie ‘n tronkvoël nie, ek is sommer net ‘n mens. En jy ook. Kom ons speel jy’s gelukkig en ek is nie bang nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0