FREE SHIPPING ON ORDERS OVER R500! (PUDO locker to locker)

Die Eerste Lewe van Adamastor – André Brink

R60,00

‘n Aangrypende, aardse liefdesverhaal, geskryf met humor en ‘n speelse geestigheid. Dit speel af in die tyd toe die eerste Europeërs in die Kaap aangekom en kontak gehad het met die Khoi-Khoi.

1 in stock

Description

‘n Aangrypende, aardse liefdesverhaal, geskryf met humor en ‘n speelse geestigheid. Dit speel af in die tyd toe die eerste Europeërs in die Kaap aangekom en kontak gehad het met die Khoi-Khoi.

Die verteller, T’kama, neem ‘n wit vrou gevange, versteek haar totdat die skepe uiteindelik sonder haar vertrek, en neem haar saam op ‘n lang swerftog die binneland in, teen alle raad en waarskuwings van ou Khamab en die ander. ‘n Reis van vele ontberinge en frustrasies. Gebaseer op die mite van Adamastor, die reus wie se liggaam volgens legende die gebergtes van die Stormkaap gevorm het.

“Dit is weer die verhaal van ‘n Oomblik in die wind, van kolonialisasie en bedrog; dit is die verhaal van Afrika en Europa; maar dit is ook humor, mitologie en legende: dié van Europa en dié van Afrika – van Afrika die Prometheus-vasteland.” – Ampie Coetzee

Condition: Excellent

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.

0